Wie is Ons

Ons visie is om God en mekaar te dien. Dit doen ons deur God met mekaar te deel, mekaar te aanvaar, mekaar te benut en mekaar te dra. Die gemeente het 2 Leraars: Dr. Pieter Visser en Ds. Morné Jacobs.

Dr. Pieter Visser

Leraar

pieterjvisser@gmail.com

Ds. Morné Jacobs

Leraar

dsmornejacobs@gmail.com

Huisbesoek

Maak ‘n afspraak met een van ons Leraars, of kontak die kerkkantoor.