God se koninkryk is anders,
daarom is ons anders.

Volg hierdie skakels om meer uit te vind omtrent Ons Kerk:

Bybelstudie

09:00   Woensdag  – gelei deur Ds Jan Bester

Die Woensdagoggend-Bybelstudiegroep gesels om 09:00 op die Bybelstudie Whatsapp-groep en by die kerk. Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

08:00   Donderdag  – gelei deur Annene Mullins

Bybelstudie Zoom Meeting

Selgroep

19:00   Woensdag  – gelei deur Ds Jan Bester