Weskoppies

ONS DRA
MEKAAR EN ANDER


Ons wil graag meer mense by hierdie uitreik-aksie betrek. Tans besoek Alpheus elke tweede Woensdag Saal 65.  Dit is 'n forensiese saal, wat beteken die pasiënte is beperk tot die ruimte van die saal en ’n kleinerige grasperk.  Daar is tussen 32 en 35 pasiënte.  Ons besoeke is vir hulle die hoogtepunt van die week.  'n Vrywilliger word benodig om saam met Alpheus Saal 65 te besoek. Kontak This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it..

Ons deel God met Mekaar & Ander

Ons Aanvaar Mekaar & Ander

Ons Benut Mekaar & Ander

Posbus

Posbus 50317
Wierdapark
0149

Adres

  • Piet Hugostraat 275
  • Eldoraigne
  • Gauteng
  • 0157
  • Suid-Afrika

Kontak

Kerkkantoor ure

10:00-14:00 van Maandae tot Vrydae