Rusoord

ONS DRA
MEKAAR EN ANDER


By Rusoord verleen ons geldelike hulp vir die aankoop van nodige medikasie vir pasiënte wat dit nie kan bekostig nie asook vir ander behoeftes soos byvoorbeeld: doeke, vrugtepakkies, ens. Ons gemeente ondersteun ook Rusoord se kermis met hulp en bydraes vir ‘n spesifieke stalletjie elke jaar. Besoeke deur gemeentelede bring ook baie vreugde in die aftree & versorgversorgings oord. Gaan besoek gerus van die inwoners, hulle is uitgehonger vir geselskap van buite af. Kontakpersoon This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 012-661-5482.

 

rusoord

Ons deel God met Mekaar & Ander

Ons Aanvaar Mekaar & Ander

Ons Benut Mekaar & Ander

Posbus

Posbus 50317
Wierdapark
0149

Adres

  • Piet Hugostraat 275
  • Eldoraigne
  • Gauteng
  • 0157
  • Suid-Afrika

Kontak

Kerkkantoor ure

10:00-14:00 van Maandae tot Vrydae