Ons Dien: Ons deel...

ONS DEEL GOD
MET MEKAAR EN ANDER


Eredienste

 

29 Maart, Sondag - Elektroniese Oggenddiens op facebook 09:00 - Dr Kobus Myburgh
29 Maart, Sondag - Sotho/Zulu Diens 15:00 - Geen Diens

As gevolg van die tuis-isolasie maatreëls sal ons byeenkomste nie kan voortgaan nie. Ons het reeds op die 22ste Maart 2020 met groot sukses die oggenddiens, op ons Facebookblad (www.facebook.com/ngwierdapark) en op die Kieskerk webblad (https://kieskerk.com/ng-wierdapark/), lewendig uitgesaai en sal elke Sondag tot die tuis-isolasie reëlings afgeskaf is voortgaan om so te maak.

Omdat ons van eerskomende Sondag nie 'n direkte uitsending van 'n erediens gaan hê nie, maar die Woordverkondiging vooraf gaan opneem, sal die formaat uiteraard verskil van 'n normale erediens.

Die algoritmes van Facebook sal dit nie moontlik maak om professioneelopgeneemde liedere by die beeldmateriaal in te sluit nie, ons sal egter ander maniere gebruik om tuissamesang vir u te vergemaklik, hou gerus ons Facebookblad hiervoor dop.

Die Woordverkondiging sal Sondae om 9:00 op die Facebook blad en op Kieskerk beskikbaar wees.

Preek Register

 

Kompasklas

Kontak This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. by 083 453 6613 of 012 653 0173 vir enige navrae. 

Geen Kompasklas.

 

Preke in MP3-Formaat

Vir preke op MP3’s kontak asb die kerkkantoor. Preke kan per Whatsapp ook aangestuur word, indien u dit so verkies.


Bybelstudie

Kom-luister-leer-beleef-groei! Geen Bybelstudie tydens vakansies of op vakansiedae nie. Skakel gerus in of laai die Bybelstudie af op MP3.

Woensdag om 09:00 - Ds Jan Bester - Geen Bybelstudie
Woensdag om 19:00 - Dr Kobus Myburgh - Geen Bybelstudie
Donderdae om 08:00 - Annene Mullins - Geen Bybelstudie


Selgroep

Woensdae om 19:00 by Ds Jan Bester te Springbokstraat 142. Geen Selgroep.


Doop

Ons volgende Doopdienste - kontak asb eers die kerkkantoor by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

17 Mei 2020
14 Junie 2020
12 Julie 2020

 

 

 

 

Ons deel God met Mekaar & Ander

Ons Aanvaar Mekaar & Ander

Ons Benut Mekaar & Ander

Posbus

Posbus 50317
Wierdapark
0149

Adres

  • Piet Hugostraat 275
  • Eldoraigne
  • Gauteng
  • 0157
  • Suid-Afrika

Kontak

Kerkkantoor ure

10:00-14:00 van Maandae tot Vrydae