Ons Dien: Ons aanvaar...

 

ONS AANVAAR
MEKAAR EN ANDER


Facebook

Sluit gerus aan by ons gemeente se 'Facebook Group' en gesels saam!

Nuwe Lidmate

Voltooi asseblief die Nuwe Lidmate-vorm.
Baie welkom aan die volgende nuwe lidmate. Maak julle tuis!

  • Stefan, Ronette, Hanru & Mieke Coetzee
  • Kobus & MarĂ©lize Engels
  • Jaco, Monica & Sunica Kotze
  • Chris, Derheta & Tienie du Raan
  • Isak, Melanie & Melisa Pistorius


Selfoonnommers en Eposadresse

Die Kerkkantoor benodig u selfoonnommer en eposadres om met u kan kommunikeer.
Maak asseblief seker dat die korrekte inligting op ons gemeente se databasis is.

 

Ons deel God met Mekaar & Ander

Ons Aanvaar Mekaar & Ander

Ons Benut Mekaar & Ander

Posbus

Posbus 50317
Wierdapark
0149

Adres

  • Piet Hugostraat 275
  • Eldoraigne
  • Gauteng
  • 0157
  • Suid-Afrika

Kontak

Kerkkantoor ure

10:00-14:00 van Maandae tot Vrydae