Ons Dien: Ons deel...

ONS DEEL GOD
MET MEKAAR EN ANDER


 

Eredienste

17 Desember, Sondag - Oggenddiens 09:00 - Ds Pieter Visser
17 Desember, Sondag - Sotho/Zulu-diens 15:00 - Geen Diens
17 Desember, Sondag - Aanddiens 18:30 - Dr Kobus Myburgh

24 Desember, Sondag - Oggenddiens 09:00 - Dr Kobus Myburgh
24 Desember, Sondag - Sotho/Zulu-diens 15:00 - Geen Diens
24 Desember, Sondag - Aanddiens - GEEN AANDDIENS

25 Desember, Maandag - Kersdiens - 08:00 - Ds Pieter Visser

31 Desember, Sondag - Oggenddiens 09:00 - Dr Kobus Myburgh
31 Desember, Sondag - Sotho/Zulu-diens 15:00 - Geen Diens
31 Desember, Sondag - Aanddiens (Oujaarsdiens) 18:30 - Ds Pieter Visser

7 Januarie, Sondag - Oggenddiens 09:00 - Ds Pieter Visser
7 Januarie, Sondag - Sotho/Zulu-diens 15:00 - Geen Diens
7 Januarie, Sondag - Aanddiens 18:30 - Dr Kobus Myburgh

 


Die kerkkantoor sluit 15 Desember en maak 8 Januarie oop.
Kontak Ds Pieter Visser gedurende hierdie tyd indien nodig - 082 565 9435 / This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.


 

Kinderkerk

Afgesluit vir die jaar.
Kinders van 3 jaar tot en met Graad R woon tydens die kwartaal die begin van die erediens by en gaan daarna na die Kinderkerk aan die oostekant van die Kategeselokale. Hulle kan direk na die erediens weer gehaal word.


Kategese

Kategese het afgesluit vir die jaar.

Kontak This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. by 083 453 6613 of 012 653 0173 vir enige navrae.
Vir Kategese registrasie, gebruik die volgende skakel: bit.ly/kategese2017

Baie dankie aan die Gr 1 - 7 katkisante vir die tablo tydens die Kerssangdiens, asook vir die persone wat gehelp het met die reël daarvan.


Preke op CD en in MP3-Formaat

Alle preke word opgeneem en kan bestel word of per epos of in MP3-formaat afgelaai word. Skakel gerus met This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.. Sy kontaknommer is 083 448 9473. Vir MP3’s besoek ons webblad en laai die preek van jou keuse af.

Bybelstudie

Kom-luister-leer-beleef-groei! Geen Bybelstudie tydens vakansies of op vakansiedae nie. Skakel gerus in of laai die Bybelstudie af op MP3.

Woensdae om 09:00 Ds Jan en 19:00 Dr Kobus - Afgesluit vir die jaar.

Donderdae - ons het afgesluit vir die jaar.  

Selgroep

Woensdae om 19:00 by ds Jan Bester te Springbokstraat 142 - Afgesluit vir die jaar.

Doop

Ons volgende Doopsondag is 21 Januarie 2018.

 

Ons deel God met Mekaar & Ander

Ons Aanvaar Mekaar & Ander

Ons Benut Mekaar & Ander

Posbus

Posbus 50317
Wierdapark
0149

Adres

  • Piet Hugostraat 275
  • Eldoraigne
  • Gauteng
  • 0157
  • Suid-Afrika

Kontak

Kerkkantoor ure

10:00-14:00 van Maandae tot Vrydae