Kategese

 

ONS DEEL GOD
MET MEKAAR EN ANDER


Geloof waar ons leef

Ons Kerk se kategesestruktuur steun baie sterk op huisgeloof. Ons wil graag daardeur ouers en versorgers bemagtig in hulle kinders se geloofsvorming. Die kategese is daarom sterk op gesinsbediening gefokus. Daar is twee boekies wat ons graag wil aanbeveel wat ook saam met die kategese boekies bestel kan word.

Geloofsvorming herontwerp (gerig om ouers leiding te gee itv hulle kinders se geloofsontwikkeling) en Real lewe Gesinsgesprekgids (gebasseer op die kategeseontmoetings om geloofsgesprek by die huis te bevorder). U sal ook sien dat katkisante tydens tee-skink geleenthede betrokke sal wees, sodat ons as gemeente mekaar beter kan leer ken. Ondersteun asb u kinders met hierdie geleenthede.

Kategese

Graad 1-9 vind na afloop van die oggenddiens plaas.

Graad 10 kom na die oggenddiens bymekaar.

Graad 11 kom na die oggenddiens bymekaar.

Kategese Jaarprogram vir 2017

Kategete

Kategese Organiseerder: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Kategese Kantoor in Lokaal 1: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Graad 1 in Lokale 18 en 19: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Graad 2 in Lokale 23 en 24: Bernice Burger

Graad 3 in Lokale 5 en 6: Alouise Strydom

Graad 4 in Lokale 7 en 8: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Graad 5 in Lokale 9 en 10: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Graad 6 in Lokale 13 en 14: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Graad 7 in Lokale 11 en 12: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Graad 8 in Lokale 29 en 30: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Graad 9 in Lokale 15 en 16:  This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.l

Graad 10 in Konsistorie: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Graad 11 in Lokale 3 en 4: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

 

Ons deel God met Mekaar & Ander

Ons Aanvaar Mekaar & Ander

Ons Benut Mekaar & Ander

Posbus

Posbus 50317
Wierdapark
0149

Adres

  • Piet Hugostraat 275
  • Eldoraigne
  • Gauteng
  • 0157
  • Suid-Afrika

Kontak

Kerkkantoor ure

10:00-14:00 van Maandae tot Vrydae