Jakaranda Kinderhuis - Huis 5

ONS DRA
MEKAAR EN ANDER

Ons voorsien maandeliks kruideniers en van tyd tot tyd klere aan Jakaranda Kinderhuis se Huis 5. Ons help ook om hulle huis op te knap waar ons kan en ons het 6 enkelbeddens met matrasse aangekoop. Vir Kersfees 2008 het ons vir die huis ‘n 'X box' gekoop in plaas van om vir elkeen ‘n geskenk te koop. Die geld vir die 'X' box' is geskenk deur ‘n weldoener uit die gemeente. Geld wat  deur gemeentelede geskenk word vir ‘n spesifieke doel word so aangewend soos byvoorbeeld die beddens, 2 staal tafels en plastiek stoele in die plek van ‘n tuinstel is aanskaf vir Huis 5. Kontakpersoon This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 082 550 0676.

 

Image

Ons deel God met Mekaar & Ander

Ons Aanvaar Mekaar & Ander

Ons Benut Mekaar & Ander

Posbus

Posbus 50317
Wierdapark
0149

Adres

  • Piet Hugostraat 275
  • Eldoraigne
  • Gauteng
  • 0157
  • Suid-Afrika

Kontak

Kerkkantoor ure

10:00-14:00 van Maandae tot Vrydae