Alimentasie

ONS DRA
MEKAAR EN ANDER


Ons sorg vir mense en gesinne in die gemeente met kos en klere. Ons betaal water en ligte, mediese kostes van lidmate wat in skielike geldnood verkeer. Geen kontant word uit gegee nie. As gevolg van die huidige ekonomiese toestand in die land het die getalle in ons gemeente ook toegeneem. Kontakpersoon This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. 012-660-0316.

Ons deel God met Mekaar & Ander

Ons Aanvaar Mekaar & Ander

Ons Benut Mekaar & Ander

Posbus

Posbus 50317
Wierdapark
0149

Adres

  • Piet Hugostraat 275
  • Eldoraigne
  • Gauteng
  • 0157
  • Suid-Afrika

Kontak

Kerkkantoor ure

10:00-14:00 van Maandae tot Vrydae